Modulekode | LAT 120 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Nie vir studente wat Latyn in Gr 12 geslaag het nie Latynse taalkunde en leeswerk (3) en (4) Voortsetting van vormleer en sintaksis. Uitbreiding van die basiese woordeskat. Aangepaste Latynse leesstukke dien steeds as praktiese toepassing van die verworwe grammatikale kennis ten einde die student se akademiese geletterdheid en leesvermoë te bevorder. Verdere uitbreiding van die student se kennis van die Latynse vormleer, sintaksis en woordeskat. Die klem val al hoe sterker op die lees van passasies, ontleding en verklaring van grammatikale vorme. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | LAT 110 |
Kontaktyd | 2 besprekingsklasse per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Moderne Europese Tale |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App